Liefdadigheid in aksie

Opwindende nuus m.b.t. een van ons liefdadigheids projekte in Uitenhage!

Tesame, met Mev. Saunders, was dit moontlik vir ons om 'n verskil te maak tot 4 huisgesinne.

'n Baie groot DANKIE aan almal se samewerking. Dankie vir die moontlikheid om uit te reik na ander. Weereens, 'n herinnering aan hoe ons mekaar nodig het, en hoe ons saam, as gemeenskap, 'n positiewe verskil kan bring.

Stel u belang om ons te ondersteun en om 'n positiewe bydrae te lewer? Lees meer hier.

Onthou, ons het projekte in die klaskamer, en buite die klaskamer. Lees gerus meer hier.


Groete,
Heinrich Bester