Baie dankie vir die donasie

Hiermee wil ons namens die I.E.W dankie sê Mr. Louw vir sy bydrae tot die herstel van ons klank toerusting wat tydens klasse gebruik word. Mag die Here se seën jou lewe meer en meer vervul.

Lees hier, en vind uit hoe u ons ook kan ondersteun!

Of, leer gerus meer oor ons projekte, en kontak ons om 'n bydra tot 'n projek te lewer, of om 'n nuwe projek te begin. Ons verwelkom ook gemeenskapsdiens projekte!

Ons sien uit daarna om van u te hoor!

Groete,

Heinrich Bester