Algemene Byeenkomste
Jaarliks reik ons uit na verskeie aksie en denominasies wat aanvra dat ons hul kom bedien met leringsdienste, opening van nuwe eenhede en selfs om hul te ondersteun as 'n geestelike familie tot nuwe leiers wat hul aanstel. Om net deel van die brugbou te kan wees maak 'n groot verskil tot die hart van die mens, maar ook verlig dit die omgewing fisies en geestelik.